| Modulekode | COS 314 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Die hoofdoel van hierdie module is om 'n inleiding vir 'n seleksie kunsmatige intelligensie (KI) onderwerpe te gee, en om studente te voorsien van `n agtergrond om KI-tegnieke te implementeer om komplekse probleme op te los. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | COS 110 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Rekenaarwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App